testemonials

See what some of our clients have to say

Micfin provided me with the most proffesional and informative advice helping me plan for my families well being. 

James

From Mosselbay

Graag wil ek namens die Kiewiet en Prinsloo familie my dank uitspreek vir die profesionele, perfekte,onbeskryflike en puik diens tydens die heengaan en begrafnis van ‘n familie lid. Ons het regtig die gemoedsrus gehad en weet dat ons met lof kan praat van MicFin Groepskema. Dankie ook vir Nelia wat al ons vrae kon beantwoord en so geduldig was, sy is regtig ‘n aanwins vir die maatskappy. Die eis was spoedig afgehandel en sy kon ons ook stap vir stap verduidelik en na ‘n baie betroubare ondernemer verwys. Ek persoonlik beveel elke persoon aan om ‘n draai te maak by MicFin Groepskema die beste in die land.

Christine Duitsjan

From Mosselbay